Welcome!
Since 2004, 100's of toddlers, children, young adults and adults have learned to play guitar with Guitar4kids.com's beginner courses.
But now after 20 years it was time to put on a new jacket and the courses are completely redone with new material, videos on YouTube and much more.
The toddler and young children course consists of 2 parts:
Part 1 starts very simple with only 1 or 2 chords in the songs.
Specially compiled for toddlers and young children.
Part 2 builds on Part 1 where they learn to play songs with 3 chords.
This manual consists of 10 full-color lessons, each with a coloring activity.
The manual is used together with the free YouTube lessons.
Part 1 is ideal for preschoolers who can barely or cannot yet read. Here, they learn very simple songs with only 1 or 2 chords.
Once your child can read, they can follow along in the manual and see at which word the chord should change.
If you do not want to contribute via Paypal, please send me a whatsapp with the link below, or on the Contact Page, and I will send you the EFT bank details.
South Africa price: R150.00
Hartlik welkom!
Sedert 2004 het 100'e kleuters, kinders, jongmense en volwassenes leer kitaar speel met Guitar4kids.com se beginners kursusse.
Maar nou na 20 jaar was dit tyd om 'n nuwe baadjie aan te trek en word die kursusse heeltemal oorgedoen met nuwe materiaal, videos op YouTube en vele meer.
Die Kleuter kursus bestaan uit 2 dele:
Deel 1 begin baie eenvoudig met net 1 of 2 drukke in die liedjies.
Spesiaal saamgestel vir kleuters en jong kinders.
Deel 2 bou op Deel 1 waar hul leer om liedjies met 3 drukke te speel.
Hierdie handleiding bestaan uit 10 volkleur lesse elk met 'n inkleur aktiwiteit.
Die handleiding word saam met die gratis YouTube lesse gebruik.
Deel 1 is ideaal vir kleuters wat min of nog glad nie kan lees nie. Hier leer hul baie eenvoudige liedjies met net 1 of 2 akkoorde speel.
Sodra u kind kan lees, kan hul in die handleiding volg en sien by watter woord die akkoord moet verander.
Hierdie handleiding bestaan uit 10 volkleur lesse elk met 'n inkleur aktiwiteit.
Die handleiding word saam met die gratis YouTube lesse gebruik.
Deel 2 bou op Deel 1. Dit is dus belangrik dat u kind eers deur Deel 1 werk en daarna Deel 2. In Deel 2 leer hul liedjies met 3 akkoorde speel.
Deel 2 is meer ideaal vir jong kinders wat reeds bietjie kan lees.
Sodra u kind kan lees, kan hul in die handleiding volg en sien by watter woord die akkoord moet verander.
Indien jy nie deur Paypal wil betaal nie, kontak my gerus op die kontak blad of stuur vir my 'n whatsapp met die skakel hieronder vir EFT bank besonderhede.
Suid-Afrika prys: R150.00
SUBSCRIBE HERE:
Copyright © 2024 Guitar4kids - Beginners Kitaar Kursusse - All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy Website Builder